Sarah Paulson

Sarah Paulson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Paulson (gebore 17 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Martha Marcy May Marlene (2011), 12 Years a Slave (2013), en Carol (2015), en in die televisiereeks American Horror Story (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search